|
|
2 oud Henties is aangewys as die beste presteerders in hul studierigtings aan die Vrystaatse Universiteit! Welkom Junior Stadsraad: De Wet Claassens is Henties se eerste verteenwoordiger in die huidige bedeling. De Wet, `n briljante jong tennisspeler van Hentie Cilliers Hoërskool wat groot roem vir sy skool, dorp en Provinsie verwerf het, deurdat hy die enigste speler in die OVS is wat vir die Suid-Afrikaanse hoërskole tennis span gekies is. Die Suid Afrikaanse span het vanaf 21-09-01 tot 25-09-01 in `n Internasionale toernooi in Zimbabwe deelgeneem. Om as lid van die SA-span gekies te word span die kroon op `n jaar van skitterende prestasie deur hierdie gewilde speler onder andere: Skool se Tenniskampioen o/18; Goudveld o/18 No. 1 op Ranglys, Noord Vrystaat en Vrystaat Gekombineerde span No.1 na S.A. Hoërskole Kampioenskappe; Harvinia Tennisklub se Enkel,dubbel en gemengde dubbelspel kampioen; speel in `n SA-toernooi in Bloemfontein in die eindstryd; Lid van Gekombineerde Vrystaatse span wat vanaf 18 Oktober in Bloemfontein aan `n toernooi vir die top skole in die land gaan deelneem. De Wet Claasens
HENTIES CALL
Come the day and come the hour, come the power and the glory We have come to the answer the best schools call, out of the goldfields in the Freestate Henties, Henties, together standing tall, Shoulder to shoulder, we'll answer the Henties call ! A victory in heart and soul, this is the motto that we stand for O, we are winners in everything and we are proud to be a Henties Henties, Henties, together standing tall, Shoulder to shoulder, we'll answer the Henties call !!
BEST BUDDY: (is vervang deur Mnr en Mej Henties) Chris van der Merwe en Sonja Schutte
De Wet Claasens - Hoofseun Lida Bosman - Hoofdogter Gert Oosthuizen - Onderhoofseun Hannerie Brummer - Onderhoofdogter Marinus Lubbe Carla Coetzer Andre J v Rensburg Corne Kruger Theuns Botha Nadia de Klerk Neels Cronje Sonja Schutte Divan Ferreira Elmarie van Wyk Terens Reid Anami Coetzee Chris vd Merwe Sunet Pienaar Carlo Potgieter Lourika Meyer Sunette Vos Natasha Orren Philane Fourie Louise vd Heever
Webmaster:Nicolene van der Walt |